COVID-19 (Koronavirussiekte 2019)
Die Universiteit Stellenbosch (US) hou die gebeure rondom die uitbreking van die koronavirussiekte (COVID-19, veroorsaak deur die nuwe koronavirus SARS-CoV-2) wat deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) as ’n wêreldwye pandemie verklaar is, baie fyn dop.
Ons COVID-19-gebeurlikheidskomitee, wat in Februarie op die been gebring is, is uitgebrei tot ’n oorhoofse Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting. Dié liggaam ontvang insette van ’n mediese advieskomitee en sewe werkstrome: studentedienste; personeel; leer en onderrig; kommunikasie, gemeenskapsimpak en eksterne betrekkinge; kampusbedrywighede; finansi?le en regsaangeleenthede; asook navorsing.
Ons doen alles moontlik om te sorg dat ons studente hul akademiese jaar kan voltooi en dat die Universiteit volhoubaar bly.
Bly op hoogte van die jongste nuus wat via ons amptelike kommunikasiekanale oorgedra word.
Kommunikasie en Kampusnuus
Terugkeer na die kampusStaff | 24 Junie 2022 Leer- en onderrigre?lings vir die tweede semester
Students | 24 Junie 2022 COVID-19 Jongste nuus
Personeel en studente | 19 April 2022 Re?lings vir 2022
Studente | 28 Januarie 2021 Sê jou sê oor beoogde inentingsre?l
Personeel en studente | 8 Desember 2021 Institusionele COVID-19-inentingsre?l
Personeel en studente | 30 November 2021
Personeel en studente | 29 November 2021 Die soektog na koronavirusvariante
Personeel en studente | 29 November 2021 Re?lings vir terugkeer na die werkplek
Personeel | 17 November 2021 Planne om terug te keer kampus toe
Personeel | 6 Oktober 2021 Raad beveel dringende ontwikkeling van inentingsre?l
Personeel & Studente | 1 October 2021 Saam vorentoe: Ons kies inenting
Personeel | 15 September 2021 Ons kies inenting
Studente | 15 September 2021 Verlig kommer oor COVID-19
Personeel & Studente | 14 September 2021 Beroep op entstofsolidariteit
Personeel | 10 September 2021 Inenting 'n prioriteit
Personeel & Studente | 30 Augustus 2021 Kry jou inenting nou!
Personeel & Studente | 24 Augustus 2021 Voorspoed vir tweede semester
Studente | 10 Augustus 2021 Planne vir die tweede semester
Personeel & Studente | 29 Julie 2021 COVID-19-inentingsgeleenthede vir personeel ouer as 35
Personeel | 26 Julie 2021 Dringende besluit oor A4-assesserings
Personeel & Studente | 2 Julie 2021 Jongste nuus oor assesserings
Studente | 13 Julie 2021 Nuus: Bykomende assesserings- (A4-)geleentheid
Personeel & Studente | 6 Julie 2021 Jongste oor assesserings en semesterdatums
Personeel & Studente | 2 Julie 2021 Implikasies van aangepaste COVID-risikovlak 4 vir US
Personeel & Studente | 28 Junie 2021 Bykomende assesseringsgeleentheid (A4)
Studente | 23 Junie 2021 Implikasies van COVID risikovlak 3 vir US
Personeel & Studente | 17 Junie 2021 Onmiddellike stappe om die verspreiding van COVID-19 te stuit
Studente | 10 Junie 2021 Die implikasies van COVID-riskovlak 2 vir die US
Personeel & Studente | 4 Junie 2021 Rekenaargebruikersareas en studeeruimte: verlengde werksure
Studente | 28 Mei 2021 Terugvoer van die IKBV
Personeel & Studente | 17 Mei 2021 Terugvoer van die IKBV
Personeel & Studente | 23 April 2021 Terugvoer van IKBV
Personeel & Studente | 25 Maart 2021 Databondels aan studente
Studente | 19 Maart 2021 Internettoegang en selfoondata vir die 2021 akademiese jaar
Studente | 4 Maart 2021 All systems go for academic year 2021 at SU
Personeel & Studente | 26 February 2021 Planne vir die eerste semester
Personeel & Studente | 19 Januarie 2021 A4-assesserings
Studente | 12 Januarie 2021 Implikasies van Vlak 3 vir die US
Studente | 30 Desember 2020 Opvolg-Kennisgewing: A4-Assesserings in Jan/Feb 2021
Studente | 23 Desember 2020 Belangrike re?lings vir A4-asseserings in Januarie/Februarie 2021
Studente | 22 Desember 2020 Toelating tot A4-Eksamens in Januarie/Februarie 2021
Studente | 1 Desember 2020 Akademiese scenario vir 2021 & A4-assesserings
Studente | 27 November 2020 Bevestig selnommer weer om databondel vir Desember 2020 te verseker
Studente | 6 November 2020 Hybrid-gradeplegtigheidsmodel beplan vir Desember 2020
Studente | 4 November 2020 November/Desember 2020 assesseringstydperk & A4-assesserings in 2021
Studente | 28 Oktober 2020 Onverantwoordelike gedrag kan jou akademiese jaar in gevaar stel
Studente | 16 Oktober 2020 VLAK 1: Re?lings vir die res van die akademiese jaar
Studente | 23 September 2020 Databondels vir Oktober en hoe om kwarantyn met daaglikse kontrole te vermy
Studente | 16 September 2020 Werkre?lings, uitbranding, e-pospraktyke en binnelandse reis
Personeel | 08 September 2020 Assesserings en beurtkrag
Studente | 05 September 2020 Belangrike Inligting: Vlak 2-re?lings en ander sake
Studente | 28 Augustus 2020 Databondels, aanvangstye vir toetse, terugkeer na koshuise en rentevakansie
Studente | 13 Augustus 2020 Verdere aansoeke om na die kampus terug te keer en toegang tot kampusfasiliteite en -dienste te kry
Personeel | 4 Augustus 2020 US stel maatre?ls vir verpligte verlof in
Personeel | 28 Julie 2020 Jongste inligting: Aanlynmodules en addisionele assesserings
Studente | 3 Julie 2020 Noodroete vir indiening van assesserings en jongste inligting
Studente | 26 Junie 2020 Studente in uitdagende tuisomgewings kan aansoek doen om terug te keer
Studente | 25 Junie 2020 Julie-databondels, terugkeer van studente, en akademiese re?lings
Personeel en Studente | 15 Junie 2020 Bykans 2020 se halfpadmerk en terugkeer na US-kampusse
Personeel en Studente | 10 Junie 2020 U nagraadse studies is baie belangrik in die stryd teen COVID-19
Nagraadse Studente | 05 Junie 2020 Implikasies van vlak 3-risiko-aanpassing vir US-koshuise
Studente | 29 Mei 2020 Wat die vlak 3 risiko-aanpassing vir die US behels en betalingsverligtingmaatre?ls
Ouers en Voogde | 25 Mei 2020 Wat die vlak 3 risiko-aanpassing vir die US behels en betalingsverligtingmaatre?ls
Studente | 25 Mei 2020 Opdatering oor konnektiwiteit en studentegeld
Studente | 11 Mei 2020 Nuwe gesondheidswebwerf en herintegrasie van personeel
Staff | 11 Mei 2020 Jongste inligting na die tweede week van aanlyn-leer-en-onderig
Personeel | 30 April 2020 Vordering na week 2 van aanlyn-leer-en-onderig
Studente | 30 April 2020 JHersiene MH-dokumente om verlof-, prestasie- en dissiplinêre proses te bestuur
Personeel | 28 April 2020 Nuutste verwikkeling: Aanlynleer en koshuis kansellasies
Studente | 24 April 2020 Boodskap van die Rektor
Personeel en Studente | 24 April 2020 Boodskap van die Rektor
Personeel en Studente | 21 April 2020 Finale geleentheid om toegang tot skootrekenaars vir aanlynleer te kry
Studente | 21 April 2020 Belangrike inligting vir aanlynleer in die tweede kwartaal
Studente | 17 April 2020 Nuus@Stellenbosch: Ons begin ’n nuwe hoofstuk met vertroue
Personeel | 17 April 2020 Boodskap van die Rektor
Ouers en Voogde | 9 April 2020 Boodskap van die Rektor
Personeel en Studente | 8 April 2020 Aanlyn-onderrig in die tweede kwartaal en hersiene akademiese kalender
Personeel | 8 April 2020 Hersiene akademiese kalender en aanlynverbinding in 2020
Studente | 8 April 2020 Studente-administrasie en -dienste in die konteks van COVID-19
Studente | 7 April 2020 Uitreiking van gradedokumente
Studente | 6 April 2020 Uitreiking van gradedokumente en virtuele toekenning van kwalifikasies
Studente | 31 Maart 2020 Sakevoortsetting vir US gedurende tydperk van algehele inperking
Personeel | 26 Maart 2020 US se re?lings vir SA se tydperk van algehele inperking
Studente | 26 Maart 2020 COVID-19: Toegang tot aanlynleer en ondersteuningsdienste vir studente
Studente | 23 Maart 2020 COVID-19: Ondersteuning vir aanlyn onderrig en assessering
Personeel | 23 Maart 2020 Posisieverklaring en REC riglyne oor navorsing in die tyd van COVID-19
Personeel en Studente | 22 Maart 2020 Nuwe re?lings vir die uitreiking van gradeplegtigheid-dokumente
Personeel en Studente | 20 Maart 2020 US bevestig die eerste positiewe COVID-19 geval
Personeel en Studente | 19 Maart 2020 Personeelre?lings rakende die uitbraak van COVID-19
Personeel | 17 Maart 2020 US skort lesings op van 17 Maart en sal voort gaan vanaf 30 Maart 2020 met aanlyn onderrig
Personeel | 16 Maart 2020 Versoek om US akkommodasie te ontruim
Studente | 16 Maart 2020 Maart/April 2020-gradeplegtighede en verdere re?lings
Graduandi | 13 Maart 2020 Maart / April 2020 gradeplegtigheid gekanseleer
Graduandi | 13 Maart 2020 COVID-19: US stel belangrike voorsorgmaatre?ls in
Personeel en Studente | 13 Maart 2020
US Protokolle en Dokumente
COVID-19-eksamenprotokolle
17 Mei 2022
Riglyne vir internasionale reise
13 April 2021
A2- en A3-eksamens onder toesig (November en Desember 2021)
03 November 2021
Kampusgesondheidsdiens: COVID-19-toetsing
1 Julie 2021
Protokol vir kommunikasie van personeel / sterftes by studente
28 April 2021
Protokol vir die Aanmeld van ? Covid-positiewe Geval
30 Maart 2021
DHOO: Voorskrifte vir die bestuur van die 2021-akademiese jaar
29 Maart 2021
COVID-19-gedragskode vir terugkerende student
25 Maart 2021
Protokolle en prosedures vir terugkeer na die werkplek
19 Februarie 2021
Protokol vir isolasie, kwarantyn en selfisolasie in 'n koshuis
16 Februarie 2021
Hersiene Verlofbepalings Gedurende Die Inperking en enige herintegrasietydperk
28 April 2020
Hersiene Prestasiebestuur met betrekking tot COVID-19
28 April 2020
Hersiene Dissiplinêre Kode van toepassing gedurende die nasionale inperking en herintegrasietydperk
28 April 2020
US-protokolle vir toetsing en selfisolasie
24 Maart 2020
Personeelaangeleenthede as ’n gevolg van die COVID-19-uitbreking
18 Maart 2020
Protokol vir vermoedelike/bevestigde gevalle van COVID-19 in US-koshuise
18 Maart 2020
Personeel- en studentehulpbronne
Aanlyn leerondersteuning vir dosente
Onderrig en leer
Aanlyn leerondersteuning vir studente
Onderrig en leer
Ondersteuning vir personeel
Geestesgesondheid en welstand
Ondersteuning vir studente
Geestesgesondheid en welstand
Kampusgesondheid
Geestesgesondheid en welstand
Keer terug na werk: protokolle en prosedures
Keer terug werk toe
US-handelsmerk COVID-19 drukgereedskapstel
Keer terug werk toe
Suid-Afrikaanse gebaretaal: COVID-19-inligting
Gesondheid en welstand