?Die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch
?Die Konvokasie dien as ’n platform vir US-alumni om hulle mening te lug, idees uit te ruil en tot die rigting en toekoms van die instelling by te dra. Volgens die
institusionele re?ls ?vir die Konvokasie sowel as die
US Statuut is dit die Konvokasie se mandaat om ’n wedersyds voordelige verhouding tussen die Universiteit en Konvokasielede te handhaaf. De?ur die Raad en Senaat van advies te voorsien, vervul die Konvokasie ’n belangrike rol in die welstand van die Universiteit.
Wie is die Konvokasie?
Die Konvokasie bestaan uit alle US-gegradueerdes, akademiese personeel, en voormalige voltydse akademiese personeel wat aftreeouderdom bereik het. Om doeltreffende kommunikasie te verseker, is dit noodsaaklik dat jy jou kontakbesonderhede by OAB bywerk. As ’n Konvokasielid, kan jy stem oor kwessies wat ter tafel gelê word, en sal jy belangrike kennisgewings ontvang.?
?Uitvoerende Komitee??
?? |
?? |
? |
??? |
?????? |
??Theo de Jager President |
Vacant Visepresident |
?Bernard Pieters? Sekretaris? |
?Isabelle de Taillefer Addisionele Lid |
Jan de Villiers?? Addisionele Lid |
Klik hier vir relevante dokumentasie >>??
??
????
?
?
??
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
???????????????????????????????????????????????????