| ?
 | ?Fokus?
 | ?Lede
 | 
| ? Waardes
 Opdrag afgehandel
 
 | 
 'n Ontleding van die huidige US waardes asookDie formulering van moontlike nuwe waardes?
 ?
 
 | 
 ?Prof Daniel Malan (taakgroepleier?)
Prof Anton van NiekerkProf Vasti RoodtDr Leslie van RooiProf Piet NaudéProf Pumla Gobodo-MadikizelaProf Yusef WaghidMe Sherrill February 
 | 
| ? Vorm en Grootte??
 Opdrag van fase 1  is afgehandel ?Addisionele lede is bygevoeg vir fase 2. Hulle ontwikkel, onder voorsitterskap van Prof Ian Cloete, scenario's tov grootte en vorm (o.a. studente, programme, personeel, struktuur) 
 
 | ?Die daarstelling van 'n werkende omskrywing vir die konsep 'grootte en vorm';
Die hersiening van die US se bestaande interne strategie-dokumente;
Die hersiening van eksterne tendense in die ontwikkeling van universiteitstrategie deur 'n 'myl-wyd-duim-dik' skandering van die gesprekke van die oomblik te doen;
Die voorlegging van 'n voorstel oor 'n keuse van opsies vir grootte en vorm?
 
 | ? Kerntaakgroep vir Fase 1 Dr Morne Mostert (voorsitter?)
Me Doris Viljoen
Prof Ian Cloete
Mnr Nico Elema 
Prof Brian Ganson
Mnr Manie Lombard
Me Nicolette van den Eijkel
Mnr Ralph Pina
Kerntaakgroep vir Fase 2 Prof Ian Cloete (voorsitter?)
Mnr Nico Elema
Mnr Manie Lombard
Me Nicolette van den Eijkel
Mnr Ralph Pina
Prof Brian Ganson
Prof Wikus van Niekerk
Dr Wilhelm Uys
Mnr EW Uys 
Dr Barbara Pool 
Me Anri Dorfling
Mnr MJ Brooks
Dr MJ Freeborough
Mnr Enzo D’Aguanno
Dr Morne Mostert
Me Doris Viljoen
Interne konsultante Prof Arnold Schoonwinkel
Prof Eugene Cloete
Dr Antoinette van der Merwe
Prof Hester C Klopper
?
 | 
| ? Navorsingstemas
 ?Opdrag afgehandel
 
 
 | ? Formulering van nuwe bre? strategiese raamwerk vir navorsingstemas
by US?
 
 | ? Dr Therina Theron (voorsitter?)Me Maryke Hunter-HusselmannProf Jannie HofmeyrProf Alakendra RoychoudhuryProf Johan FourieProf Nico Gey von PittiusProf Karen EslerProf Hansie KnoetzeProf Cherryl WalkerProf Zsa-Zsa Boggenpoel??
 | 
| ? ?Beurse en Lenings
 Opdrag afgehandel ?Nou in die operasionele lyn hanteer
 
 | Om ? omvattende ondersoek te doen ten opsigte van die finansi?le volhoubaarheid van die huidige US Beurse- en Leningsmodel en aanbevelings vir die daarstel van ? hersiene model.
Om te herbesin en aanbevelings te maak oor die sinvolheid van die bestaande bestedingskategorie?, bv. die werwings-, meriete-, sport-, leierskap- en behoeftigheidsbeurse.
Om aanbevelings rondom die maatstawwe vir voorsetting van beurs- en lenings-toekennings te maak.
Om die aanwending van en uitbreidin?g van beskikbare en potensi?le bronne vir beurse en lenings te ondersoek en aanbevelings te maak. Dit behels in die besonder die rol wat die Ontwikkelingskantoor in die werwing van beursfondse speel, sowel as die bydrae wat fakulteite uit hul eie beursfondse maak.?
 | ? Me C Feyt (Sameroeper)
Me A Murray
Mnr A Hanekom
Mnr L van den Heever
Dr G Arendse
Mnr WU Abrahams 
Me CRV Swartz 
Prof PD Erasmus 
Me L Kistner?
?
 
 | 
| ? Strategiese Prestasie-indikatore
 ?Werksaamhede word belyn met
bepaling van doelstellings en doelwitte?
 
 
 
 | ?Die ontwikkeling van ? stel ho?vlak-indikatore wat aangewend
sal word om die implementering, sowel as mediumtermynimpak van die US
strategie, soos vervat in die nuwe visie-en- strategiedokument, te monitor..
Die fokus sal op drie vlakke van indikatore wees, nl. interne strategiese
indikatore, indikatore met behulp waarvan die US vergelyk word met ons
nasionale mededingende universiteite, en indikatore om die US internasionaal te
vergelyk?.?
 
 | ? Kerntaakgroep Prof Johann Mouton (voorsitter?)Me Maryke Hunter-HusselmanProf Ia?n CloeteDr Antoinette Smith-Tolken
 Interne konsultante Dr Antoinette van der MerweDr Therina TheronDr Wilhelm UysMnr Robert KotzeMnr Victor Mothobi
 Eksterne konsultante
 Mark Holton, Coventry 中国体育彩票Prof Ahmed Bawa,USAFDr Diane Parker, DHOO?
 
 
 |