????
TUIS??
Die Akademiese Bestuursraad, of 'ABR' vorm deel van die studenteraad die Universiteit van Stellenbosch. Die raad bestaan uit die voorsitter en ondervoorsitter van elke akademiese fakulteit, asook vyf ex officio lede. Die ABR dien as 'n ondersteunende liggaam wat sien dat elke akademiese navraag beantwoord word tot die beste van ons vermo?.
Die ABR is toegewy om die studente van 'US' te help en moet ook so aanspreeklik gehou word. Die struktuur van die Raad maak voorsiening vir wigte en teenwigte om effektiewe, volhoubare en 'n konsekwente poging tot akademiese sukses te behaal.
??