??????????????????????????????????????????
Welkom by die
Registrateurs se
Verantwoordelikheidsentrum
Die VS verseker dat kritieke prosesse
volgehou word om aan 'n reeks statutêre en kontraktuele vereistes te voldoen,
terwyl professionele en diensgeori?nteerde akademiese administrasie,
studenteondersteuning, oorsig-funksie ondersteuning, en regsdienste aan die
universiteit se interne en eksterne belanghebbendes verskaf word.
Die VS bestaan uit die drie sentrums vir
studenteadministrasie op onderskeidelik die Bellvillepark-, Stellenbosch- en
Tygerbergkampusse, Aansoeke, Studenteakkomodasie en Kli?ntediens (ASACS),
Studente-inligtingstelselondersteuning, Oorsigfunksie-ondersteuning en
Regsdienste.?
?2024 Almanak? | Statuut | Beleide en Regulasies? | ?2024 Kwartaal en eksamendatums
2024 Registrasie (nuwe en terugkerende studente)?
-
Meer toekomstige gebeure volg binnekort
Vertoon alles ›
-
Geen kennisgewings om te vertoon. Verwys na
Kennisgewings
op US tuisblad.
Vertoon alles ›