Eksamen: Afkampusstudente
???????????
Hierdie kantoor is verantwoordelik vir die ko?rdinering van die eksamens vir alle internasionale en nasionale afkampus-US-studente, veral die geregistreerde telematiese studente.
 Kontak asseblief hierdie kantoor met enige navrae oor eksamens vir afkampusstudente, asook vir inligting oor nasionale eksamenlokale en versoeke vir die veranderinge van lokale.?
 
    
		
	
	
	 
 


