?Sentrum vir?? Akademiese-administrasie 
   
Kantoor van die Adjunkregistrateur??
 ???
??? ???Adjunkregistrateur: Akademiese-administrasie (Tygerberg-kampus)
Farah Fredericks?
?+27 21 938 9379
?? ?Stuur e-pos? ?Algemene navrae
??
- Lei die Sentrum vir Akademiese-administrasie (SAA) ter ondersteuning aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe
- Oorsigtelik verantwoordelik vir strategiese beplanning, operasionele- en personeelbestuur binne die SAA
- Dryf institusionele projekte en verbeteringe in akademiese administrasie
- Werk saam met universiteitsleierskap en eksterne belanghebbendes om SAA-dienste met US-doelwitte te belyn
- Voorsien oorsigbestuur oor studentedienste, die integriteit van akademiese rekords en die FGGW se voldoening aan die vereistes van professionele rade (bv. die Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGSA) en die Suid-Afrikaanse Raad vir Verpleging (SARV)).
 ?
?Senior Bestuurder: Akademiese-administrasie (Tygerberg-kampus)
Gift Nyirenda
?+27 21 938 9284
?Stuur e-pos
      ?FGGW Hertoelating?
?
?
- Verskaf strategiese en operasionele ondersteuning aan die Adjunkregistrateur en fakulteitsleierskap oor akademiese administrasie en gehalteversekeringsaangeleenthede.
- Bestuur die redaksionele en inhoudelike opdaterings van die FGGW-jaarboek.
- Skakel met die Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGSA) en die Suid-Afrikaanse Raad vir Verpleging (SARV) oor studenteregistrasies, kwalifikasies en opleidingsprogramme.
- Ondersteun die bestuur van die Voorgraadse Beurse- en Leningskantoor (Tygerberg-kampus) en ondersteun finansi?le steunprosesse in samewerking met sentrale US-strukture.
- Ondersteun finalejaarstudente met die Nasionale Departement van Gesondheid se aansoekproses vir internskap- en gemeenskapsdiensplasings.
- Dien as sekretariaat vir belangrike akademiese komitees, insluitend die Hertoelatingsappèlkomitee en die Voorgraadse en Nagraadse Onderrigkomitees.
 
  Ko?rdineerder: Kantoor van die Adjunkregistrateur: Akademiese-administrasie (Tygerberg-kampus)
?Wanda de Jager?
 
         ?+27 21 938 9487
?FGGW Hertoelating?
? ?Algemene Navrae
? ? ?
- Verskaf dagboek- en operasionele ondersteuning aan die Adjunkregistrateur: Akademiese-administrasie (SAA) (Tygerberg-kampus)
- Ko?rdineer alle algemene personeel- en begrotingsadministrasie van die SAA (Tygerberg-kampus)
- Bestuur die voorsiening van Onderrigtaalbriewe (medium of instruction letters) aan studente en alumni vir internasionale werk- en studie-aansoeke
- Ko?rdineer die samestelling van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se almanak
- Verskaf administratiewe ondersteuning aan die FGGW se Hertoelatingsappèl-aansoekers en -komitee
- Bestuur die ko?rdinering en uitvoering van die FGGW se Toewydingseremonies met die FGGW se Geleentheidsko?rdineerder. 
?? 
     Nuttige Skakels
 
     Nuttige Skakels
 
- AANSOEKVORM VIR VERLOF TOT AFWESIGHEID??
- SPESIALIS- EN SUB-SPESIALISREGISTRASIE BY DIE HPCSA
- 
      KLINIESEASSISTENT-REGISTRASIE BY DIE HPCSA???
- AANSOEK OM SATELLIETFASILITEITE EN KA-POSTE BY DIE HPCSA?
 
 
    
		
	
	
	 
 


