??????????????Sentrum vir?? Studente-administrasie
Voorgraadse ????Beurse- en Lenings?kantoor
?
Administratiewe Beampte: Voorgraadse Kantoor vir Beurse en Lenings (Tygerberg-kampus)??
Rochelle Sylvester
?+27 21 938 9129
?Stuur e-pos- Bedryfsbestuur van die kantoor vir en die prosesse rakende voorgraadse beurse en lenings op die Tygerberg-kampus vir die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)
- Verskaffing van advies aan voornemende en huidige studente oor finansi?le hulp wat die US en eksterne befondsers vir FGGW- voorgraadse programme bied
- Prosessering van beursaansoeke en toekenning van beurse aan suksesvolle studente
- ??Algemene administrasie en adviserende steun ten opsigte van beursfondse van FGGW-studente?
??