??????????????????????Sentrum vir?? Akademiese Administrasie
?
Voorgraadsekeuringskantoor
Voorgraadsekeuringskantoor
?
?Bestuurder: Voorgraadsekeuringskantoor
Carlo Links???
??+27 21 938 9203
?Algemen navrae??
Programfokus: MBChB en B in Spraak-Taal- en Gehoorterapie?
- Bestuur van die Kantoor vir Voorgraadse Keuring en Werwing (Tygerberg-kampus) en die keuringsprosesse vir voorgraadse programme van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)
- Ko?rdinering van aktiwiteite ten opsigte van die werwing van voornemende studente vir die voorgraadse programme van die FGGW (bv. die US se Opedag en die opstelling en redigering van bemarkingsmateriaal)
- Hantering van program- en keuringsnavrae vanaf voornemende studente, ouers en die publiek
- ?Sekretariaat van alle voorgraadsekeuring- en keuringverwante vergaderings
?
Senior Voorgraadsekeuringsbeampte
Anthea Roberts
?+27 21 938 9533
?Stuur e-pos??Algemen navrae??
Programfokus: ?BSc in Fisioterapie, B in Verpleegkunde, B in Arbeidsterapie
- Administrasie en prosessering van aansoeke vir keuring vir die voorgraadse programme van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)
- Steun van aktiwiteite rakende die werwing van voornemende studente vir die voorgraadse programme van die FGGW (bv. die US se Opedag)
- ?Hantering van program- en keuringsnavrae vanaf voornemende studente, ouers en die publiek
?
Voorgraadsekeuringsbeampte?
Carin Basson
??+27 21 938 9580
?? ?Stuur e-pos??Algemen navrae??
Programfokus: MBChB en BSc in Dieetkunde?
- Keuringsadministrasie van voorgraadse aansoeke van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)
- Ondersteunde aktiwiteite rakende die werwing van voornemende studente vir die voorgraadse programme van die FGGW (bv. die US se Opedag)
- ?Hantering van algemene program- en keuringsnavrae vanaf voornemende studente, ouers en die publiek