????????????????????????Sentrum vir?? Akademiese Administrasie
Kantoor van die Adjunkregistrateur?
???
???Adjunkregistrateur en Bestuurder: Sentrum vir Akademiese A?dministrasie?? (Tygerberg-?kampus)?
Farah Fredericks?
?+27 21 938 9379
?? ?Stuur e-pos? ?FGGW-hertoelating?
? ?Algemene navrae
?
- Algemene verantwoordelikheid vir die strategiese en bedryfsbestuur van die funksies en personeel in die Sentrum vir Studenteadministrasie (Tygerberg-kampus)
- Prosessering van dissiplinêre kwessies met betrekking tot studente in oorleg met fakulteitsbestuur, die Studentedissiplinekantoor en die Afdeling vir Studentesake
- Verskaffing van insette oor relevante akademiese beleide en prosedures, en van advies aan die Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se bestuurspan
- Verskaffing van administratiewe en sekretariaatdienste aan ’n verskeidenheid komitees, onder andere die Fakulteitsraad
- Verantwoordelikheid vir die integriteit van akademiese rekords op die Tygerberg-kampus
- Verskaffing van leiding en advies aan voornemende en huidige studente, personeel en lede van die publiek oor studente- en akademiese administrasie en verwante sake?
?? ?
Senior Bestuurder: Akademiese Administrasie (Tygerberg-kampus)?
Gift Nyirenda
?+27 21 938 9284
?Stuur e-pos?
- Ko?rdinering van die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGBSA)- en die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging (SARV)-registrasie van alle Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe- of FGGW- voorgraadse studente
- Verskaffing van hulp aan kliniese assistente en voornemende spesialiste met hulle RGBSA-registrasie
- Verantwoordelikheid vir die redigering van die FGGW-jaarboekdeel (Deel 12)
???
???Ko???rdineerder: Kantoor van die Adjunkregistrateur (Tygerberg-?kampus)
Wanda de Jager?
?+27 21 938 9379
?Stuur e-pos? ??FGGW-hertoelating?
? ?Algemene navrae
? ?
- Bedryfsko?rdinering van die kantoor van die Adjunkregistrateur (Tygerberg-kampus)
- Bedryfsko?rdinering van die Sentrum vir Studenteadministrasie (Tygerberg-kampus)
- Bestuur van navrae van studente en die bre? publiek, onder andere bestuur van die e-pos-rekening vir algemene navrae, naamlik tygstudentadmin@sun.ac.za?
- Hulp aan studente met onderrigmediumbriewe (beter bekend in Engels as Medium of Instruction letters) vir oorsese werkpermitte
- Samestelling van die almanak van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Tygerberg-kampus
- Bestuur van die stoor en gehaltekontrole van verlof-tot-afwesigheid-vorms
- Verskaffing van steun aan die Adjunkregistrateur en FGGW met hertoelatingsaansoeke
- ?Medebestuur van die FGGW se toewydingseremonies
??
HANDIGE SKAKELS
- AANSOEKVORM VIR VERLOF TOT AFWESIGHEID??
- SPESIALIS- EN SUB-SPESIALISREGISTRASIE BY DIE HPCSA
-
KLINIESEASSISTENT-REGISTRASIE BY DIE HPCSA???
- AANSOEK OM SATELLIETFASILITEITE EN KA-POSTE BY DIE HPCSA?