中国体育彩票

图片

Jaarverslae

??

?Die Registrateurs se Jaarverslae fokus op die verantwoordelikheidsentrum (VS) se rol binne die groter instelling en sy samwerkingsvennootskappe met sleutelbelanghebbers soos studente, fakulteite en ander PASD-omgewings (Professionele, Administratiewe, Steun- en Diensomgewings).

Met 'n fokus op personeelontwikkeling, personeeldeelname en die bou van verhoudings met sleutelbelanghebbers, streef die Registrateur se VS om homself te posisioneer as 'n PASD-omgewing met ? reputasie as 'n bekwame, effektiewe, kli?ntgesentreerde en innoverende span wat uitnemende dienste lewer en tot die verwesenliking van die US se visie en strategie bydra. Die posisionering van die sentrums vir Regsdienste, Oorsigbestuur, Etiek en Wetlike Nakoming, Aansoeke, Studenteakkommodasie en Kli??ntediens, en die drie sentrums vir Akademiese Administrasie op die Bellvillepark-, Stellenbosch- en Tygerberg-kampusse en die skep van interne samehorigheid tussen hierdie sentrums is sleutelprioriteite

Die Jaarverslae weerspie?l dus die waarde wat die Registrateur se VS tot die oorkoepelende funksie van die Universiteit Stellenbosch toevoeg, aangesien dit 'n deurslaggewende rol speel in die ondersteuning van die interne oorsigbestuurstrukture van die instelling en 'n kultuur van samewerkende oorsigbestuur en etiese optrede handhaaf.?

.

Laai 2017 se Jaarverslag af

Laai 2018 se Jaarverslag af??

Laai 2019 se Jaarverslag af??