?????????????Komitee vir die Institusionele Reaksie op die (Khampepe-) Kommissie se Aanbevelings (CIRCoRe)
?
CIRCoRE-Geleenthede??
 
 
   
 
CIRCoRE-dialoog
   
Sisheteronormatiwiteit in ho?r onderwys in Suid-Afrika wek kommer
Dinsdag 17 Oktober 2023
12:00-14:00
 
       Ouditiorium in die US Biblioteek (Stellenbosch-kampus) en aanlyn?????
CIRCoRE-dialoog
   
Uitstippeling van die stand van transformasiehandveste by die US: Is ’n institusionele transformasiehandves nodig?
Woensdag 11 Oktober 2023
12:00-14:00
 
       Aanlyn??????
????????????
    
		
	
	
	
