????Welkom by die ?
Afdeling Korporatiewe Kommunikasie
?
?Die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie by die Universiteit Stellenbosch (US) is ’n strategiese kommunikasievennoot van die Universiteit se topbestuur, akademiese fakulteite en professionele en administratiewe steundienste. Die Afdeling wy sy energie en hulpbronne aan die uitvoering van die Universiteit Stellenbosch se Ge?ntegreerde Kommunikasiestrategie (GKS).?
Lees Meer ?-
18
Sep
2025 Intreerede: Prof Philip Bosman -
19
Sep
2025 e’Bosch Erfenisprojek: Jaarlikse... -
18
Apr
2026 Opedag op kampus: Saterdag 18 April...
Vertoon alles ›