中国体育彩票

图片
Data Science and Computational Thinking
Welkom by Universiteit Stellenbosch

?????????????????????????????????

? ? Universiteit Stellenbosch is gereed? ?


?
??Data veroorsaak tans 'n omwenteling in die wêreld – en die Universiteit Stellenbosch is gereed om Suid-Afrika se mededingendheid in die Vierde Industri?le Revolusie te versterk.

Kunsmatige intelligensie, robotika, die Internet van Dinge, outonome voertuie, 3D-drukwerk, presisiegeneeskunde en kwantumberekeninge het die potensiaal om alle aspekte van die samelewing radikaal te verander. Sentraal tot hierdie vooruitgang is die snel on?twikkelende velde van datawetenskap en rekenaardenke. 

Die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke aan die Universiteit Stellenbosch se doelwit is om 'n wêreldgehalte-instelling vir datawetenskap en rekenaardenke in en vir Afrika te wees. Dit fasiliteer niekonvensionele, transfakulteit-benaderings tot onderrig en navorsing in datawetenskap en rekenaardenke by die Universiteit Stellenbosch op 'n interdissiplinêre wyse. Dit oorspan di?e hele akademiese spektrum, van voor- en nagraadse opleiding tot navorsing en spesialiskonsultasie. 

Die Skool verskaf nie net 'n platform vir samewerkende onderrig en navorsing nie, maar ook vir die ontwikkeling van kennis, idees, toepassings en produkte.?

?

? ?
? ? Huidige werkswinkels? ?

Sluit aan by die African Data Science Academ?y?? van 20 tot 24 Julie 2020 vir aanlyn werks-winkels: 'Introduction to Data Science' en 'Introduction to Statistics with R'.?
?
?
?
?

?

? ? Skool bekendstelling ?

?

?
 

??? ?