Die soektog na koronavirusvariante: hoe die nuutste een gevind is en wat ons sover weet
Die Netwerk vir Genomiese Waarneming in Suid-Afrika (NGS-SA) monitor reeds sedert die vroe? stadium van die Covid-pandemie veranderinge in SARS-CoV-2. Dit was 'n waardevolle instrument om beter te verstaan hoe die virus versprei. Laat in 2020 het die netwerk 'n nuwe stam, 501Y.V2 – wat later die beta-variant gedoop is, opgespoor. Nou is nuwe SARS-CoV-2-variant ge?dentifiseer – B.1.1.529. Die Wêreldgesondheidsorganisasie het dit tot 'n kommerwekkende variant verklaar en die naam Omicron daaraan toegeken. Om ons te help om dit beter te verstaan, het Ozayr Patel van The Conversation Afrika wetenskaplikes gevra om te vertel wat hulle weet.
Klik hier om die artikel wat in The Conversation verskyn het, te lees.