Dis amptelik! Jy is nou ’n Matie en deel van ’n dinamiese en multikulturele studentegemeenskap van 35 000 studente. Om jou tuis te laat voel, het ons ’n verwelkomingsprogram saamgestel wat alle aspekte van die lewe by die Universiteit Stellenbosch dek.
Hoe Om
- Toegang te kry tot beradingsdienste
- Toegang te kry tot akademiese ondersteuningsdienste
- Toegang te kry tot voedselsekerheidsprogramme
- ’n Klagte in te dien
- Aansoek te doen vir parkering
- Die pendeldiens te gebruik
- Toegang tot SUNLearn te verkry
- Toegang tot Outlook web e-pos te verkry
US Belangrike Telefoonnommer
-
24-uur Krisisdiens
010 205 3032
Stellenbosch-kampus
-
Kampussekuriteit
021 808 2333 -
Afdeling Studentesake
021 808 4585 -
Kampusgesondheidsdiens
021 808 3496/3494
Tygerberg-kampus
-
Kampussekuriteit
021 938 9507 -
Afdeling Studentesake
021 938 9789 -
Kampusgesondheidsdiens
021 938 9590