中国体育彩票

图片
Data Science and Computational Thinking
Welkom by Universiteit Stellenbosch

?????Huidige en toekomstige graadprogramme in fakulteite wat met die Skool geassosieer word:

HonsBSc in Rekenaarwetenskap (fokusgebied: Datawetenskap) – bekendgestel in 2015.

HonsBCom Wiskundige Statistiek (fokusgebied: Datawetenskap) – bekendgestel in 2015.
Vir meer inligting, kontak Prof Paul Mostert: pjmos@sun.ac.za?.

BCom Wiskundige Wetenskappe (fokusgebied: Datawetenskap) – eerste inname 2019.
Vir meer inligting, kontak Prof Paul Mostert: pjmos@sun.ac.za.

BIng in Data-ingenieurswese – eerste inname 2020.
Vir meer inligting, kontak Mr August?? Engelbrecht: august@sun.ac.za?
Vind 'n berig oor hierdie graad hier.

MIng in Bedryfsingenieurswese (fokusgebied: Datawetenskap) – eerste inname 2020.
Vir meer inligting, kontak Prof Andries Engelbrecht: engel@sun.ac.za.
Vind 'n inligtingsbrosjure hier.

Nagraadse Diploma in Bedryfsingenieurswese (fokusgebied: Datawetenskap?) – eerste inname 2020?.
Vir meer inligting, kontak Prof Andries Engelbrecht: engel@sun.ac.za.?
Vind 'n inligtingsbrosjure hier.

Interdissiplinêre BSc (Stroom: Bioinformatika en Berekeningsbiologie) – eerste inname 2020.
Vir meer inligting, kontak Prof Hugh Patterton: hpatterton@sun.ac.za.

BDatSci (baccalaureusgraad in Datawetenskap) (ingedien vir goedkeuring en akkreditasie deur die HOGK, RHO en SAKO) – beplande eerste inname 2021?.
?Vir meer inligting, kontak Prof Paul Mostert: pjmos@sun.ac.za
Klik hier vir ?meer inligti?ng?.

HonsBSc en MSc in Bioinformatika en Berekeningsbiologie (ingedien vir goedkeuring deur SAKO)
Vir meer inligting, kontak Prof Hugh Patterton: hpatterton@sun.ac.za.?

MSc in Masjienleer en Kunsmatige Intelligensie (ingedien vir goedkeuring en akkreditasie deur die DHOO, RHO en SAKO)
Vir meer inligting, kontak Dr Willie Brink: wbrink@sun.ac.za.

PhD in Bioinformatika en Berekeningsbiologie (ingedien vir goedkeuring deur die Universiteit Stellenbosch se senaat)??
Vir meer inligting, kontak Prof Hugh Patterton: hpatterton@sun.ac.za.?