Hulp is byderhand
??By die Universiteit Stellenbosch is ons daartoe verbind om jou heelpad tot by gradedag te ondersteun. Van voorligting en skryfadvies tot voorsiening in ’n spesiale leerbehoefte, vind meer uit oor die dienste tot jou beskikking.
SPESIALE ?LEERBEHOEFTES???
?Die Eenheid vir Gestremdhede bied en ko?rdineer steundienste vir jou spesifieke behoeftes. 'n Inligtingsessie sal op 24 Januarie 2019 gehou word. Laai die program af. Besoek die webblad ?om meer uit te vind.
??
?
BIBLIOTEEKORI?NTERING
Die Universiteit Stellenbosch Biblioteek – die enigste ondergrondse een in Afrika – bied studieruimte en toegang tot akademiese materiaal. Laai
die biblioteekori?nteringsprogram vir 2019 af, of
gaan na hulle webblad.
???
?
KAMPUSVEILIGHEID
Kampussekuriteit is ? diensafdeling wat alle studente, personeel en besoekers bystaan ten einde ? veilige omgewing vir die universiteitsgemeenskap te skep.
???
??
?
?