Ligging en Ure
???Die US Argief kan per afspraak tydens die ure soos hieronder aangedui, besoek word.
?Argief Besoeke:
Om 'n afspraak te maak volg hierdie skakel:  Argief Besoeke?
Besoek Tye:
Maandag tot Donderdag: 08:30 - 13:00, 14:00 - 16:00; Vrydag:  08:30 -  en  13:00
Die US Argief is gesluit tydens naweke en openbare vakansiedae, asook tussen Kersfees en Nuwejaar.
Besoek ons op kampus: R.W. Wilcocksgebou, hoek van Van Ryneveld- en Victoriastraat.  ??
?
    
		
	
	
	
