Welkom Maties

DIE VERWELKOMINGS-PROGRAM
Om jou sommer vinnig te laat tuis voel, het ons 'n verwelkomingsprogram oor alle aspekte van die lewe by die universiteit saamgestel. Vind meer ?uit oor die program.
??

FAKULTEITSBEKENDSTELLING VIR OUERS EN VOOGDE
Jou ouers/voogde sal die geleentheid ontvang om die dekaan en personeellede van jou fakulteit te ontmoet en ’n voorsmaak van jou akademiese reis te kry. Vind meer uit oor die program.?
?
?