Internasionale Studente
Universiteit Stellenbosch Internasionaal (USI)-ondersteuning
Die US Internasionaal-eenheid werk hard om internasionale studente op kampus en personeel en studente wat tans in die buiteland is, by te staan. Ons het ’n klein afvaardiging personeellede in die kantoor op kampus, en weens voorsorgmaatre?ls rakende fisieke afstandskepping word studente versoek om vooraf te skakel of om personeel per e-pos te kontak. Alle funksies funksioneer ten volle, met personeel wat van die huis af werk.
Ons prioriteit is om aan julle inligting en ondersteuning te verskaf. Hiervoor sal ons die jongste nuus daagliks per e-pos en deur sosiale media versprei.
Tree met die USI in verbinding by:
- Algemene kontaknommer gedurende werksure: +2721 808 2565
- E-pos vir algemene navrae: interoff@sun.ac.za
- Huidige semesterstudente in die buiteland: exchange@sun.ac.za
- Vrae oor immigrasie vir internasionale studente: immigration@sun.ac.za
- Algemene USI-kantoor se kontaklys www0.sun.ac.za/international/sui-staff.html
Belangrike nuus en bywerkings:
Besoek ons webwerf vir meer inligting.
Die jonste nuus vir internasionale studente oor COVID-19
Indien jy nie reeds die sosiale media volg by su_globally nie, wil ons jou aanraai om dit onmiddellik te doen.
- Navrae oor immigrasie- en gesondheidsdekking: immigration@sun.ac.za
- Internasionale Volle Graad-versoeke Finansies: suifinance@sun.ac.za
- Behuising (Studente, Postdoktoraal en besoekende akademici): interhouse@sun.ac.za
- Navrae oor internasionale voorgraadse inskrywings: suiundergrads@sun.ac.za
- Navrae oor internasionale nagraadse inskrywings: postgraduate@sun.ac.za