Geestesgesondheid en welstand gedurende die COVID-19-pandemie
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Kampusgesondheidsdiens en Studentevoorligting en Ontwikkeling funksioneel virtueel gedurende die tydperk van algehele inperking om te verseker dat ’n reeks ondersteuningsdienste gedurende hierdie tydperk aan personeel en studente verskaf word.
Personeelondersteuning
Die Kampusgesondheidsdiens verskaf verskeie ondersteuningsdienste aan personeel gedurende die tydperk van algehele inperking. Skakel asb die volgende telefoonnommers of stuur ’n e-pos vir hulp:
Kampusgesondheidsdiens
Anneke van Heerden
      
021 808 3496
      
acvanheerden@sun.ac.za
      
Noodnommer ná ure: 076 431 0305
Menslike Hulpbronne: Welwees
Shibu Mamabolo 
      
079?011 836
      
shibu@sun.ac.za 
Eksterne berader:
Dr David Fourie?
      
082?852 1305 
      
dpfourie@telkomsa.net
Raad vir stres
Vir nog wenke oor hoe om stres gedurende die COVID-19-pandemie te hanteer
        
Lees meer hier >
Studente-ondersteuning
Die Sentrum vir Studentevoorligting en -Ontwikkeling (SSVO) funksioneer van 17 tot 27 Maart 2020 virtueel, wat beteken dat geen personeel by die SSVO se persele op die Stellenbosch- en Tygerberg-kampusse beskikbaar sal wees nie. Van Maandag, 30 Maart 2020 af sal SSVO weer terug wees op kantoor (Stellenbosch en Tygerberg). Alle sessies sal egter hoofsaaklik virtueel of telefonies voortgesit word.
Bereik die SSVO hier:
- Akademiese ondersteuning en -ontwikkeling – 021 808 4707 / studysuccess@sun.ac.za
 - Emosionele ondersteuning en noodgevalle – 021 808 4994 / supportus@sun.ac.za
 - ER24-noodlyn vir noodgevalle (dag en nag) – 010 205 3032
 - Besoek die SSVO webwerf vir meer inligting
 
    
		
	
	
	
