????
               RIDS | Tygerberg Doktorale Kant?oor
               
                  
                     
                        
                           
                               
                              
 
                              
                                 
                                      
                              Keurgeleenthede
         
                           
                               
                              
 
                              
                                 
                                      
                              Keurgeleenthede
Maties het die keuse van 'n ryk verskeidenheid stimulerende akademiese en sosiale byeenkomste. Vind hieronder die besonderhede van 'n keur van geleenthede wat besonderlik aanbeveel word vir die PhD- en postdoktorale gemeenskap op Tygerberg-kampus.
|  | ||
|  Vaardigheidsbou |   |  US-wye byeenkomste | 
            
         
| Spotlight-Reeks?
                                    Die tweejaarlikse seminare van die Spotlight-reeks verskaf aan akademici 'n platvorm om hul navorsing aan die aktuele temas van 
                                           
                                              
                                                 
                                                    nasionale en internasionale gedenkdae 
                                           
                                              
                                                 
                                                    
                                                       
                                                          
                                                             
                                                                
                                                                  te koppel. Die geleentheid word gebruik om kameraderie in die FGGW te bevorder. Registreer asseblief vir die byeenkoms, via hierdie pamflet. Alhoewel die geleentheid sedert die pandemie in hibriede formaat aangebied word, word persoonlike bywoning in die BMNI-gebou op Tygerberg kampus verkies. Beide opsies vir bywoning vereis registrasie. Kort kreatiewe optredes deur FGGW-studente vorm deel van die program. 'n Ligte vingerete word bedien. 
                                           
                                              
                                                 
                                                    
                                     
                                        
                                           
                                              
 | 
         Die Spotlight-reeks word reeds vir etlike jare trots deur 
                                              
                                                Tygerberg Internasionaal aangebied. Die Tygerberg Doktorale Kantoor waardeer die geleentheid om in 2025 vir die eerste keer as mede-aanbieder op te tree.
 
         
      
 
         
 
      
 
         
 
         
      
Doktorale Besprekingsgroep??
 
   | Die FGGW Doktorale Besprekingsgroep is gestig deur prof Susan van Schalkwyk van die Departement van Gesondheidsberoepe Onderwys. Vanaf 2025 word die groep byeengeroep deur dr Liela Groenewald, hoof van die Tygerberg-doktorale kantoor. Die groep vergader ongeveer een keer per maand, van 12:30 tot 13:45, en bied 'n platform vir PhD-studente om oor die doktorale reis te besin. Vergaderings sal plaasvind op die 6de vloer van die Kliniese Gebou, by die Departement van Gesondheidsberoepe Onderwys, Kamer 6054. RSVP noodsaaklik - teken in 
                   
                     by hierdie skakel of skandeer die QR kode. |  | 
| Datum | Tema | Fasiliteerder | 
|---|---|---|
| Woensdag, 19 Februarie | Setting goals: planning for success, getting the year started | Dr Rhoda Meyer | 
| Dinsdag, 18 Maart | Scoping the literature, reading for success and related thoughts on using literature | Dr Rhoda Meyer | 
| Woensdag, 16 April | Powerful writing: How coherence, golden threads, and conceptual frameworks can work for you | Prof Susan van Schalkwyk | 
| Dinsdag, 13 Mei | Doctoral attributes and your professional identity | Dr Mari?tte Volschenk | 
| Woensdag, 11 Junie | Mentoring: Have one, be one | Prof Regan Solomons | 
| Dinsdag, 29 Julie | Tips for becoming a successful academic writer: Getting Published Before, During, and/or After the PhD | Prof Susan van Schalkwyk | 
| Woensdag, 27 Augustus | Planning for post-PhD success: thinking about funding | Prof Sam Sampson | 
| Dinsdag, 30 September | Dealing with feedback: the good, the bad, and the ugly | Prof Hans Strijdom | 
| Woensdag, 29 Oktober | Taking stock: milestones, timelines, challenges and successes | Dr Rhoda Meyer | 
?
?
 
    
		
	
	
	 
 





 
 