| ? 
 | ? | 
      
         | ?Welkom | ??Welkom by jou FGGW Meestersnavorsing Hub. Volg asb die skakels hieronder en aan die regterkant vir relevante inligting.
 
 US Jaarboek bepalings: Volume 1 (Algemeen)   |  Volume 12 (FGGW) | 
      
         | MoU | 
               Studente en studieleiers moet 'n Memorandum van Begrip (Memorandum of Understanding / MoU) onderteken: | 
      
      | 
 | 
 | 
         | ?Riglyne | Konsulteer gereeld met jou studieleier.
                  Sorg dat jy vertroud is met die betrokke Riglyne:Hierdie Gids tot die etiekproses sal ook waardevol wees
                  ?Studente en studieleiers moet nou en positief saamwerk  op die basis van gereelde geskrewe indienings.
 | 
      
         | Steun | 
               
                  
                     Die primere kontakpersoon rakende jou meestersnavorsing is jou studieleier.
                     Kliniese Assistente het ook toegang tot die hulpbronne op die webblad van die Kantoor vir 
                            
                              Kliniese Assistente Navorsingsteun.  
                     
                        
                           'n Wye reeks kontakbesonderhede vir navorsing- en algemene steundienste is beskikbaar op die 
                               
                                 Nuttige Kontakte-webblad.
 | 
| ? Oorsig | ? ?Aansoeke
 vir onderbreking of voortgesette registrasie; nominasies van 
studieleiers en eksaminatore word ingedien via die betrokke Nagraadse 
Programkomitee (NPK) binne die akademiese omgewing.Die benoeming van eksaminatore en ander NPK-besluite rakende 'n gestruktureerde meestersgraad word aan die FGGW Komitee vir Nagraadse Onderrig (KNO) voorgelê.Die benoeming van eksaminatore en ander NPK-besluite rakende 'n meestersgraad per tesis word voorgelê aan die FGGW Komitee vir Nagraadse Navorsing (KNN), by tyg-phd@sun.ac.za.
 |