Skenkingsbestuur
??
Die Kantoor vir Skenkingsbestuur (KSB) lewer ’n professionele steundiens aan hoofnavorsers en navorsers aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe in die verkryging en bestuur van skenkings, meestal vanaf internasionale befondsers.
Die KSB dien as raakvlak tussen navorsers, Fakulteitsadministrasie en befondsingsagentskappe of eksterne borge. Ons staan akademiese personeel by om befondsingsgeleenthede raak te sien, voorstelle en aansoeke in te dien en geldskenkings te bestuur.
Die onderstaande onderafdelings is binne die KSB gesetel:
Die onderstaande onderafdelings is binne die KSB gesetel:
Personeellede in die KSB:?
????
????
????
????
????
????
????
????
????
Administratiewe Beampte
Janaline February
?
+27 21 ?938 9410
????Stuur e-pos
???????????????????????????