NIOS | Voorgraadse Navorsing
Voorgraadse Navorsingskomitee
Die Voorgraadse Navorsingskomitee dien as ? ko?rdinerende liggaam in die ondersteuning en fasilitering van voorgraadse navorsing by die Fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe. Die hoofdoel van die Voorgraadse Navorsingskomitee is om voorgraadse navorsing te ondersteun, befondsing te mobiliseer en kanaliseer na voorgraadse navorsing en etiekbeoordeling te fasiliteer. Die Komitee bestaan uit die visedekaan: Navorsing en verteenwoordigers uit al die verskillende graadprogram omgewings, die FGGW studenteliggaam, die Voorgraadse Navorsingskantoor en die Gesonheidsnavorsingsetiekkomitee.?
Voorgraadse Navorsing TUIS | |
Kontak ons | |
------------------------------------ | |
Nuttige Skakels |