Doelstellings?
ISS streef die volgende doelstellings na:
Navorsing: Die verbetering van die begrip van infeksies en infeksiesiektes in ons gemeenskappe ten opsigte van die patogenese, epidemiologie, voorkoming, behandeling en versorging daarvan.??
Onderrig en Opleiding Die voorsiening van ? platform vir formele voor- en nagraadse programme oor verskeie aspekte van infeksie en infeksiesiektes. Die onderrig- en opleidingsplatform sal ook as wegspringplek vir kort- en informele kursusse vir beroepspersoneel in gesondheidsorg dien.
??Diens: Diensverskaffing op die gebiede van diagnose, bestuur en infeksiebeheer en voorkoming.?