Finale A2- en A3-assesseringstydperke vir 2025
Studente moet kennis neem van die verskillende soorte assesserings en -tydperke wat op hul onderskeie akademiese programme van toepassing is. Verwys na die onderafdeling vir Assesserings en promoverings op bladsy 34 van die
Jaarboek 2025, Deel 1 (Algemene Re?ls).
Finale assesseringstydperke (Oktober – Desember)?
A2-assesserings: 27 Oktober — 19 November 2025
A3 assessesrings: 20 November — 6 Desember 2025
Reisre?lings
Studente word daaraan herinner om vir die volle duur van die A2- en A3-assesserings nie enige reisre?lings te tref nie, ingeval hulle kwalifiseer vir 'n tweede geleentheid of 'n A3-assessering. Hierdie assesserings vind op kampus plaas en geen spesiale re?lings sal getref word nie.
?
A2-rooster en assesseringslokale
A3-modules en lokaalinligting?
A2- en A3-assesseringstydperke vir 2025
Kontakbesonderhede vir navrae
Elke student se verantwoordelikheid
Assesseringstoegewings
Re?lings vir midjaar-assesserings (2025)
Vind A2- en A3-punte en finale uitslae
Herberekening van punte | Herevaluering van antwoordstelle
