Die Fakulteitshandves is ? belofte om ? inklusiewe, regverdige en vriendelike omgewing te skep in elke aspek van ons daaglikse interaksies. Dit is bedoel om as gids te dien vir ons gedrag en ? instrument te wees wat help om ons verantwoordbaar te hou vir ons aksies.