Onderrig en Leer
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe bied ’n aantal uitstekende akademiese opleidingsprogramme. Die programme word gerugsteun deur navorsing van die hoogste gehalte, en onderstut deur goed ge?ntegreerde gehalteversekerings- en administratiewe strukture en prosesse. Die programaanbod voorsien in die behoeftes van ’n wye verskeidenheid vakrigtings op gesondheidsgebied. ?
Klik op term om na bladsy te gaan: