Navorsingsfinansiering
Ons grootste internasionale en plaaslike finansiers is soos volg:
- Die Amerikaanse Nasionale Gesondheidsinstitute (NIH)
- USAID
- Die Europese Unie/Kommissie (EU/EK)
- Pepfar
- Die Bill & Melinda Gates-stigting
- Die Wellcome-trust
- Die Amerikaanse Departement van Gesondheidshulpbronne en -dienste (HRSA)
- Die Nasionale Navorsingstigting
- Die Mediese Navorsingsraad
- Die Poliomi?litisnavorsingstigting
- Die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens