? |
Adjunkregistrateur & Hoof: Sentrum vir Studente Administrasie (Tygerberg-kampus) Farah Fredericks
Tel: 021 938 9379 E-pos:
farah@sun.ac.za - Oorhoofs verantwoordelik vir die strategiese en operasionele bestuur van die funksies en personeel van die Sentrum vir Studente Administrasie (Tygerberg-kampus)
- Prosessering van dissiplinere aangeleenthede van studente in oorleg met Fakulteitsbestuur, die Studente Dissipline Kantoor en die Afdeling Studentesake.
- Voorsiening van administratiewe en sekretari?le dienste aan `n verskeidenheid komitees, insluitend die Fakulteitsraad?
- Verantwoordelik vir die integriteit van akademiese rekords op die Tygerberg-kampus;
- Verskaf leiding en advies aan voornemende en huidige studente, personeel en lede van die publiek insake studente en akademiese administrasie, en verwante aangeleenthede.
|
? |
?Ko?rdineerder: Kantoor van die Adjunk-Registrateur (Tygerberg-kampus) Ms Salot Hanekom Tel: 021 938 9379
E-pos:
salot@sun.ac.za - Operasionele ko?rdinering van die Kantoor van die Adjunkregistrateur (Tygerberg-kampus).
- Ko?rdinering van fakulteitsfunksies soos die Eedafleggingseremonie
- Verantwoordelik vir die allokering van groepe vir kliniese rotasies en die samestelling van MB,ChB I-VI-roosterboekies
- Bestuur en hou die register by van besluite wat geneem is deur die Fakulteitsraad.
- Samestelling van die Fakulteitsalmanak van die Tygerberg-kampus.
- Administreer verlof tot afwesigheid aansoeke van studente.
- Bestuur fakulteitsverspreidings lyste, bv. afdelingshoofde, FGGW bestuurslede, fakulteitsraadslede, uitvoerende departementshoofde, module voorsitters vir MB, ChB en programko?rdineerders vir voor- en nagraadse programkomitees.
- Ko?rdineer en administreer aansoeke om van die hertoelatingsappélkomitee vir die FGGW
- Ko?rdineer verifi?ring van afgestudeerde studente vir buitelandse registrasie en ECFMG aansoeke
|
? ?Eksamenkantoor |
? |
?Hoof: Eksamenkantoor
Marilyn de Vries Tel: 021 938 9309 E-pos:
mdevries@sun.ac.za - Operasionele bestuur van die eksamenkantoor en –prosesse op die Tygerberg-kampus
- Samestelling van die eksamenrooster van die FGGW en die toetsrooster van die MB, ChB-program
- Bestuur en administrasie van assesseringsresultate van MB, ChB I en VI.
- Sekretariaat van MB, ChB eksamenkomitees.
- Ko?rdinering van toets- en ekasamenopsieners van die FGGW.
- Bestuur en advies rakende verlof tot afwesigheidsaansoeke van toetse en eksamens
|
? | ?Administratiewe Beampte: Eksamenkantoor Desiree Petersen
Tel: 021 938 9142 E-pos:
petersen@sun.ac.za - Operasionele ondersteuning van die eksamenkantoor en –prosesse op die Tygerberg-kampus
- Administrasie van punte vir kliniese rotasies van MB, ChB III en IV en die eerste semester van MB, ChB V.
- Administrasie van eksamen-, en klas punte vir MB ChB II, III, IV en V.
- Ondersteuning aan eksterne eksaminatore (benoeming, vlugbesprekings, vergoedingseise en vertroulike verslagvorms).
- Administrasie en advies rakende verlof tot afwesigheidsaansoeke van toetse en eksamens
- Administrasie rakende inhandiging en druk van alle toetsvraestelle
|
? ?Beurse- en Leningskantoor |
? |
K?ordineerder: Beurse- en Leningskantoor (Tygerberg-kampus)? Noluvuyo Capsana Tel: 021 938 9458 E-pos:
ncapsana@sun.ac.za - Operasionele bestuur van die voorgraadse beurse- en leningskantoor en prosesse op die Tygerberg-kampus
- Voorsien advies aan voornemende en huidige studente oor finansi?le ondersteuning wat deur die US en eksterne befondsers aangebied word,
- Bestuur en verwerking van beurs- en leningsaansoeke en toekennings aan suksesvolle aansoekers
- Algemene bestuur en administrasie van beurse- en leningsfondse van FGGW studente
|
? |
?Administratiewe Beampte: Beurse- en Leningskantoor (Tygerberg-kampus)
Rochelle Sylvester Tel: 021 938 9129 E-pos:
sylvester@sun.ac.za - Operasionele ondersteuning aan die voorgraadse beurse- en leningskantoor en prosesse op die Tygerberg-kampus
- Voorsien advies aan voornemende en huidige studente oor finansi?le ondersteuning wat deur die US en eksterne befondsers aangebied word,
- Verwerking van beurs- en leningsaansoeke en toekennings aan suksesvolle aansoekers
- Algemene ondersteuning en administrasie van beurse- en leningsfondse van FGGW studente
|
? ?Keuringskantoor |
? | ?Hoof: Keuringskantoor Liezel Marais Tel: 021 938 9203 Fax: 021 931 9834
E-pos:
liezelm@sun.ac.za - Bestuur van die van die Keuringskantoor (Tygerberg-kampus) en keuringsprosesse van voorgraadse FGGW-programme;
- Ko?rdinering van aangeleenthede wat verband hou met die werwing van voornemende studente vir die voorgraadse programme van die FGGW (bv. US Opedag, kampustoere);
- Hantering van program- en keuringsnavrae van voornemende studente, ouers en die publiek.
- Sekretariaat van alle keurings- en verwante vergaderings;
|
? |
?Keuringsbeampte Angelo McKerry Tel: 021 938 9533 Fax: 021 931 9834 E-pos:
angelom@sun.ac.za - Administrasie en verwerking van aansoeke vir keuring tot die voorgraadse programme in die FGGW
- Ondersteun aktiwiteite wat verband hou met die werwing van voornemende studente vir die voorgraadse programme van die FGGW (bv. US Opedag, kampustoere)
- Hantering van program- en keuringsnavrae deur voornemende studente, ouers en die publiek.
|
? | ?Administratiewe Beampte: Keuringskantoor Carin Basson Kantoorure: 08:00 - 13:00 Tel: 021 938 9580 Faks: 021 931 9834 E-pos:
cb3@sun.ac.za - Keuringsadministrasie van die voorgraadse aansoeke vir programme van die FGGW
- Hantering van algemene program- en keuringsnavrae van voornemende studente, ouers en die publiek
|
? |
?Nuttige skakels:
> Aansoeke en keuring |
?Koshuisplasing en Toelating ? |
? |
Koshuisplasings- en Toelatingsbeampte Annelie Scholtz Tel: 021 938 9378 E-pos:
amscholtz@sun.ac.za - Bestuur van koshuisplasings (junior en senior) in alle Tygerberg-kampus koshuise
- Administrasie van alle voorgraadse, nagraadse, internasionale en telematiese programaansoeke vir die FGGW in samewerking met die toelatingskantoor op die Stellenboschkampus
|
? |
?Nuttige skakels: >
Koshuisinligting |
?Kursusse |
? | ?Fakulteitsadministrateur en Hoof: Kursusse Johan Coetzer Tel: 021 938 9204 E-pos:
jco@sun.ac.za - Bestuur van studente administrasie met betrekking tot die toelating, registrasie en kwalifikasieverwerwing van studente.
- Die sekretariaat van Komitees vir Voor- en Nagraadse Onderrig, Fakulteitskomitee en Fakulteitsraad.
- Toepassing van Jaarboekbepalings, beleide en prosedures wat verband hou met akademiese programme en geregistreerde studente.
|
? | ?Fakulteitsbeampte
Vanessa Joseph Tel: 021 938 9235 E-pos:
vbj@sun.ac.za - Bestuur aansoeke om toelating tot nagraadse programme.
- Hanteer navrae in verband met nagraadse programme.
- Registrasie van studente.
- Bestuur die uitreiking van:
- akademiese rekords aan studente en
- studieverklarings aan studente.
- Hanteer die opdatering van persoonlike inligting van studente op die US-stelsel.
|
? | ?Administratiewe Beampte: Kursusse Yolande Barendse Tel: 021 938 9199 E-pos:
ybarendse@sun.ac.za - Administratiewe ondersteuning aan die Fakulteitsadministrateur vir die Komitees van Voor- en Nagraadse Onderrig, Fakulteitskomitee en Fakulteitsraad.
- Hanteer verskeie take, soos die registrasie van nuweling- eerstejaarstudente by die GBRSA, databasis van die akkreditasie van buitedosente, besluite van die Fakulteitsraad en Senaat, verleen hulp en advies met betrekking tot die nagraadse aansoek ondersteunigsdatabasis (NAO), nagraadse aansoekdokumentasie en skakeling met studente en personeel.
|
RGBSA-Skakelkantoor |
? | ?Hoof: RGBSA-skakelkantoor Estie Geldenhuys Tel: 021 938 9284 E-pos:
hmg@sun.ac.za - Ko?rdineer die HPCSA-registrasie van alle FGGW-studente
- Verleen hulp aan kliniese assistente en voornemende spesialiste met hulle HPCSA-registrasie
- Verantwoordelik vir die redigering van die FGGW-Jaarboek (Deel 12)
- Verleen administratiewe ondersteuning aan studente van die Nelson Mandela-Fidel Castro-mediese program aan die Universiteit Stellenbosch
|
?Studenteondersteuningskantoor (Tygerberg-kampus) ? |
? |
Administratiewe beampte: Studenteondersteuning ?Sandra Josias Tel: 021 938 9789 E-pos:
sjosias@sun.ac.za OR
tyg_studentsupport@sun.ac.za - Eerste dienspunt as onsekerheid bestaan oor waar om die nodige studenteondersteunings-funksie te vind by Tygerberg-kampus
- Administrateur vir die Tutor-Mentor program, werk-studie program en noodete-koepons tydens eksamens
- Ko?rdineer kampustoere op die Tygerberg-kampus
- Ko?rdineer alle werwings-verwante geleenthede insluitend die FGGW Opedag op die Tygerberg-kampus
Nuttige skakels:
www.maties.com |
? | ? |
? | ? |