Ondersoeke oor rassisme en teistering
Die Universiteit veroordeel ten sterkste die voorval in die Huis Marais-koshuis. Die vermeende dader is reeds uit die Universiteit geskors en uit die koshuis verwyder is en nie meer in Huis Marais woon nie, hangende die gedetailleerde en spoedige ondersoek wat tans aan die gang is.
Terwyl die ondersoek prioriteitsaandag geniet, moet die nodige prosesse gevolg word om 'n verdedigbare uitkoms te verseker wat die presedent moet skep om sulke voorvalle in die toekoms op die US se kampusse te verhoed. ’n Finale uitslag word in die volgende paar dae verwag.
Mediaverklarings
Oudregter Sisi Khampepe aangestel om onafhanklike kommissie van ondersoek oor rassisme te leiNuus | 3 Junie 2022 Kampusveiligheid
Nuus | 21 Mei 2022 Besluit oor uitstel van eksamens
Nuus | 21 Mei 2022 US doen stappe teen diskriminerende gedrag
Nuus | 16 Mei 2022 US se rassisme-ondersoek onderweg ná aanvanklike skorsing
Nuus | 19 Mei 2022
Kampuskommunikasies
Kommissie van Ondersoek na Bewerings van Rassisme: Oproep om voorleggingsPersoneel en Studente | 24 Junie 2022 Jongste oor ondersoeke en uitstel van die eksamen
Personeel en Studente | 24 Mei 2022 Eksamens uitgestel met een week
Personeel en Studente | 20 Mei 2022 Rektorverklaring by #RacismMustFall March
Personeel en Studente | 19 Mei 2022 Nuutste oor die Eenheid vir Gelykwaardigheid en Sentrale Dissiplinêre Komitee proses
Personeel en Studente | 19 Mei 2022 Boodskap van die Rektor: Voorval by Huis Marais
Personeel en Studente | 17 Mei 2022