5. Studentegelde by die Universiteit Stellenbosch
Studentegelde by die US bestaan hoofsaaklik uit die volgende komponente:
- Onderrigfooie
- Programkostes
- Modulekostes
- Akkommodasie-koste
- Handboeke
Voorbeelde van addisionele kostes volgens die student se keuse:
- Internet- en drukwerk
- PSO-lidmaatskap
- Maaltye en wasgoedkwotas
- Vereniging- en sportlidmaatskap
- Gimnasium-lidmaatskap
Verskillende befondsingscenarios word hieronder as voorbeelde verskaf. Elke scenario is gekoppel aan die jaarlikse, gesamentlike huishoudelike inkomste van die student se familie.
HUIDIGE SKAKELS:
1. Inleiding
2. Maak sin van befondsing in die ho?ronderwyssektor in SA
3. Die Universiteit Stellenbosch se waarde-proposisie
4. Hoe die US ons studente ondersteun
5. Studentegelde by die Universiteit Stellenbosch
6. Begrotingscenarios 2017
7. Impak van die 2016 #FeesMustFall-veldtog en 0% styging
8. Huidige inisiatiewe en volgende stappe
Die volledige dokument kan hier afgelaai word
US-KOMMUNIKASIE
- Styging in inkomste noodsaaklik vir volhoubare kernbesigheid
- Volhoubare uitnemendheid & beurse noodsaak styging in inkomste
LEES MEER
- USAf verwelkom aankondiging oor studentegelde (19/09/2016)
- Verklaring van die regering oor studentegelde-subsidies vir 2017 (18/09/2016)
- US-aanbieding by Kommissie (6/09/2016)
- Verklaring deur die Minister van Ho?r Onderwys en Opleiding (31 Augustus 2016)
- Mediaverklaring van Universiteite Suid-Afrika (USAf) van 12 Augustus 2016.
- The flawed ideology of ‘free higher education’ deur Nico Cloete.
- The ideology of free higher education in South Africa – the Poor and the Middle Class Subsidising the Rich deur Nico Cloete.