2014 Program (onderhewig aan wysigings)
??
Daagliks op die Rooiplein?
Alle aktiwiteite gratis vir Matiestudente en US-personeellede
????Vooraf:
Blog-kompetisie op
www.bonfiire.com,
T-hemp-ontwerpkompetisie op
facebook.com/stellenboschuniversity en
Filmfees @PULP (22-26/09) Pryse op die spel! Na die tyd: Kollokwium oor Diversiteit en Inklusiwiteit. Besonderhede volg later. ?#MatiesDiversity? | |||||
---|---|---|---|---|---|
Maandag 29/09 | Dinsdag 30/09 | Woensdag 01/10 | Donderdag 02/10 | Vrydag ?03/10???? | |
11:00 – 14:00 | ?iBead-armbande ● SR-selfie-stalletjie ● LLL 'verlore sokkie'-projek ● Graffiti-tafels ● Kampus-vasvra? ? ? ? | ||||
13:00 – 14:00 |
?‘African Dream’-opening, met
Vicky Sampson, Afrika-vlagoptog, tromme, gesigverf en ? proeseltjie Afrika? | Hang uit met jou Dekaan (11:30 – 12:30)
The Anne Hirsch Show, met Pieter Kloppers en S'thembile Cele |
Die groot Matie-aksentdebat,
met Kieno Kammies: uitspraak, persepsies en mag ? |
Blinde Laduma
‘Afrikabeker’-doelskop op die grasperk langs die Rooiplein |
Komedieklub,
met Deep Fried Man en plaaslike kunstenaars? |
16:00 – 17:00 |
?Kritiese uur:
Waagmoedige gesprekke oor brandpunte op kampus,
bemiddel deur die Sentrum vir Mentor-, Tutor- en Leierskapsontwikkeling. Registreer vir ? sessie deur ? e-pos te stuur na sanetvz@sun.ac.za. | ||||
18:00 – 21:00 | Sononderkonsert, met Maties S?r, Mario Ogle en Dans Dans Lisa? | ? Komedie-aand, met Chester Missing en plaaslike kunstenaars, insluitend Jonathan Cooper, Kagiso ?Mokgadi, Jonathan Cooper en vriende.? | ‘Glocal’-kosaand, aangebied deur die Nagraadse en Internasionale Kantoor? | ?Neelsie Jam, met Desmond and the Tutus en Crazy White Boy | |
? ??? | ? ?? |