Kontak:Ms Vuyiseka Klaas
- 0218083036
Plek: Room 2027, Old Main Building, Faculty of Law.
?Die sukses van verskeie wêreldwye ontwikkelingsverbintenisse soos die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte, die Parys-klimaatsooreenkoms en die Nuwe Stedelike Agenda hang af van sukses in stede. Nietemin strook die horisonlyn van die meeste Afrikastede nie met internasionale normatiewe strewes nie, al word daar knaend lippediens aan dié ooreenkomste bewys. Hoe behoort ons oor die politiek van stedelike transformasie te dink te midde van die polikrisis, institusionele traagheid, infrastrukturele koersafhanklikheid en ekonomiese marginaliteit in 'n ongunstige wêreldkonteks? Die lesing ondersoek 'n aantal onderling verbonde konsepte om wat tans ontvou nuut te beskou en te verstaan, en om te bepaal hoe ons regverdiger stedelike toekomste kan bedink en bewerkstellig.
Registreer hier >>?