?Begin Met die Einde in Gedagte
Die Reeks Werksessies oor Bevoegdheidsontwerp en Assessering bied ? unieke geleentheid om die noodsaaklike vermo?ns vir die ontwerp, ontwikkeling en assessering van bevoegdhede vir die aanpak van die dringende kwessies van ons tyd, te bekom.
As bevoegdhede met leeruitkomste en -aktiwiteite, en kennisvaardighede en vermo?ns belyn word, kweek dit gedrag aan wat omgee vir die omgewing en die skep van sosiale harmonie, buigsame ingesteldhede en die ontwikkeling van ? diep waardering vir ons gedeelde menslikheid insluit.
Die Reeks Werksessies oor Bevoegdheidsontwerp en Assessering sal van nut wees vir individue en organisasies wat betrokke is by die ontwikkeling van ? gestruktureerde benadering tot ervaringgerigte leer en bevoegdheidsvorming, of dit oorweeg. Hierdie opleidingsgeleentheid fokus op bevoegdheidsraamwerke, assessering en die aanleer van bevoegdheid, en die ontwerp van vlakke van vaardigheidsprogressie.
Werksessie 1: Ontwerp van Bevoegdheidsmodelle
Datum: 28 Oktober 2021: 09:00 – 13:00 (SAST)
Werksessie 2: Assesseringswerktuie – Ontwerp en Gebruik
Datum: 18 November 2021: 09:00 – 13:00 (SAST)
Werksessie 3: Assessorkennis en -vaardighede
Datum: 27 Januarie 2022: 09:00 – 13:00 (SAST)
Werksessie 4: Padkaart vir Bevoegdheidsimplementering
Datum: 24 Februarie 2022: 09:00 – 13:00 (SAST)
Vir inligting
Klik HIER vir meer inligting
Om te registreer:
Registreer asseblief met behulp van hierdie webskakel
Navrae:
experientiallearning@sun.ac.za | Ruth Andrews rutha@sun.ac.za | Ramone Comalie ramone@sun.ac.za
?