Konfokale mikroskopie
Voorbeeld: Spier-dwarssnit
Instrument: ZEISS LSM780 CONFOCAL
Die konfokale mikroskoop kan gebruik word vir veelkleurige fluoressensiebeelding. Dit is 'n beeld van 'n deursnee deur 'n spierbiopsie, wat vinnige en stadige rukvesels (groen), kerne (blou) op die omtrek van elke vesel en 'n paar yl satellietselle (pienk) toon.