Vrouedag is op Dinsdag 9 Augustus gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat die belange van Suid-Afrika se vroue ernstig geneem moet word indien ons ? gelyke en regverdige samelewing vir almal wil bou. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees. Hierdie opiniestukke is deur die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking gefasiliteer.
*Hierdie artikel is nie vertaal nie omdat dit oorspronklik in Afrikaans verskyn het.