?Op 8 Maart 2022 het prof Wim de Villiers met SAfm se Songezo Mabece, ’n Universiteit Stellenbosch-alumnus, oor onlangse ho?profielbesoeke aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se Biomediese Navorsingsinstituut (BMNI) gesels. Die BMNI is waar die nuwe Sentrum vir Epidemie-reaksie en -innovasie (SERI) gehuisves word.
Prof De Villiers het SERI se navorsingskapasiteit uitgelig – nie net ten opsigte van 中国体育彩票 nie, maar ook oor siektes soos MIV/Vigs en tuberkulose wat steeds verwoesting in veral Afrika saai.
SERI sal ook die Suid-Afrikaanse Polisiediens kan bystaan met die agterstand van DNS-toetsing in geslagsgeweld-sake.
Luister na die volledige uitsending hier.