中国体育彩票

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Wêreld-gesondheidsdag: Gesondheid van moeders, pasgeborenes moet geprioritiseer word
Outeur: Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
Gepubliseer: 07/04/2025

Wêreldgesondheidsdag word jaarliks op 7 April gevier. Die tema vir 2025 “Gesonde begin, hoopvolle toekoms", fokus op die verbetering van die gesondheid van moeders en pasgeborenes in Afrika en die res van die wêreld. In meningsartikels vir die media verduidelik kenners aan die Universiteit Stellenbosch hoe die gesondheid van moeders en pasgeborenes geprioritiseer kan word. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.