中国体育彩票

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Wêreldkankerdag: Soeklig val op belangrike kankerverwante kwessies
Outeur: Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
Gepubliseer: 04/02/2025

?Persoonlike kankersorg met kunsmatige intelligensie, pseudowetenskap in aanlyn kankernuus, beter handling vir kanker van die eierstokke, en toksiese driehoek van stress, vetsug en kanker. Hierdie is die belangrike kwessies wat kenners by die Universiteit Stellenbosch in meningsartikels vir  Wêreldkankerdag op 4 Februarie aanspreek. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.