?Die Internasionale Dag van Persone met Gestremdhede is op 3 Desember gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat clichés ons nie sal help om ? meer inklusiewe samelewing vir persone met gestremdhede te skep en hul regte te verwesenlik nie. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.