中国体育彩票

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Wêrelddiabetesdag: Gesonde leefstyl, effektiewe sorg help teen diabetes
Outeur: Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
Gepubliseer: 15/11/2024

Wêrelddiabetesdag word jaarliks op 14 November gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat ? gesonde leefstyl, plantgebaseerde en inheemse voedsel, en toegang tot effektiewe sorg kan help om diabetes te bekamp. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.