Nasionale Kinderdag is op Saterdag 2 November gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch ? beroep om die regering gedoen om in ons land se kinders te belê deur hul regte te realiseer en hulle in die sentrum van politieke denke, beleidmaking en besluitneming te plaas. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
*Hierdie artikel is nie vertaal nie omdat dit oorspronlik in Afrikaans verskyn het.?