中国体育彩票

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Wêreldonderwysersdag: Onderwysers se stemme moet gehoor word
Outeur: Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
Gepubliseer: 07/10/2024

?Wêreldonderwysersdag is op Saterdag 5 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media het kenners in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch beklemtoon dat onderwysers se stemme gehoor moet word om hulle die regte ondersteuning te bied en hul welstand te bevorder. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.

*Hierdie artikel is nie vertaal nie omdat dit oorspronklik in Afrikaans verskyn het.

 ?