中国体育彩票

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Erfenisdag: Ons erfenis nou verweef met ons toekoms
Outeur: Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
Gepubliseer: 25/09/2024

Suid-Afrikaners het op 24 September Erfenisdag gevier. In meningsartikels vir die media skryf proff Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) en Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel) dat ons erfenis nou verweef is met ons toekoms en dat ons transformerende en mooi tradisies moet najaag en koester. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.