中国体育彩票

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Internasionale Geletterdheidsdag: Geletterdheid ? belangrik komponent van leer
Outeur: Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
Gepubliseer: 09/09/2024

Internasionale Geletterdheidsdag is op 8 September gevier. In meningsartikels vir die media skryf Drr Hanelie Adendorff (Sentrum vir Onderrig en Leer) en Zelda Barends (Kurrikulumstudie) dat geletterdheid n belangrike komponent van leer in die 21ste eeu is. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.