?Wêreldoseanedag is op Saterdag 8 Junie gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch daarop gewys dat samewerking en rentmeesterskap belangrik is om die enorme ekonomiese, omgewings- en maatskaplike kapitaal van ons oseane volhoubaar te benut en te beskerm. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
?