Kontak:Shanté Neff
-
Plek: Attie van Wyk Auditorium, Faculty of Theology, 171 Dorp Street
???Sluit by ons aan vir 'n Imbizo 365-geleentheid ter herdenking van Jeugdag, aangebied deur die Fakulteit Teologie in vennootskap met die Sentrum vir die Bevordering van Maatskaplike Impak en Transformasie.
#HaveFeesFallen? Besinning oor 10 jaar van studenteprotes en transformasie in Ho?r Onderwys in Suid-Afrika.
🗣 Geleentheidspreker???: Prof Jonathan Jansen
📅 Datum: 16 Mei 2025
🕚 Tyd: 11:00 – 14:00
📍 Plek: Attie van Wyk Ouditorium, Fakulteit Teologie, Dorpstraat 171
🎟 RSVP teen 13 Mei 2025: https://forms.office.com/r/EZ8JLxkcVS
📩 Navrae en toeganklikheidsbehoeftes: Shanté Neff – shante@sun.ac.za
Sluit aan vir ’n kritiese en reflektiewe gesprek oor die verlede, hede en toekoms van studentaktivisme en transformasie in Ho?r Onderwys.?